Browsing: Silicon

‘n Meer filosofiese benadering tot ‘n mens se herstelwerk Ek is 10 jaar oud.  Dit is al na 10 in die aand.  Die opmerking ‘gaan slaap’ het nie die effek soos die skoen teen my kop gehad nie. Met hare wat rys op my nek vlug ek die donker trappe op na my kamer.  Edward Grieg se “In the Hall of the Mountain King”, se laaste beweging speel af soos wat ek ‘n paar meter voor my bed…